top of page

Kultuur

Where creativity comes alive.

Laerskool Malelane se senior koor het in 2017 uit 80 lede bestaan. Die koor, onder leiding van Mev Sue de Beer en Mev Steffie Marais het by verskeie geleenthede opgetree, soos ons Kultuuraand in 2017, wat ‘n groot sukses was. Die koor het geestelike-, sekulêre- en Afrika liedere opgevoer. Die lied “Hoenerkos” was ‘n gunsteling onder die kinders sowel as die gehoor. Ngo 1940 het ook aftrek gekry!

Ons sien uit na nog ‘n goeie jaar van kooroptredes!

Every two years the Lanies present a school concert. All learners must participate and auditions are done for the lead roles.

In 2017 the Lanies presented “Boer soek ‘n Vrou”.

E.jpg

Latest Events

Redenaars

Leerders wat belangstel in debatvoering en redenaars kan aan die volgende geleenthede deelneem:

  • ATKV Redenaars wat in Meimaand plaasvind

  • Babbelbekaand vir Graad 4 tot 7

  • Kwetteraand vir Graad 1 tot 3

  • Oppie Tong Af wat gedurende Meimaand plaasvind

  • Radikale Redenaars

Die leerders van Laerskool Malelane gryp hierdie geleenthede met albei hande aan en babbel dat dit klap!

bottom of page