top of page

Sport

Where effort meets excellence.

Playing sports teaches lessons of life, such as teamwork, accountability, self-confidence, responsibility, and self-discipline. Sports in school help prepare students to face the challenges of life. They enhance physical and mental abilities of students and help them achieve their goals.

 

Die skool as opvoedkundige instelling behoort die plek te wees waar sportetiek en moraliteit ontwikkel word as deel van die groter
opvoedingsdoel om die kind voor te berei vir die volwasse lewe. Sport by Laerskool Malelane bied aan elke afrigter en deelnemer
veelvuldige opvoedkundige waardes soos:


Vinniger: om jou medemens by te staan of op te hef.
Hoër: te streef na morele vorming
Sterker: te staan teen die uitdagings van die lewe, teleurstellings, terugslae ens.

 

Laerskool Malelane offers the following sport:


First Term: Athletics, Swimming, Chess
Second Term: Rugby, Netball
Third Term: Hockey, Cricket, Cross Country
Fourth Term: Swimming, Chess

IMG_4747.jpeg
Sports Organiser

Atletiek / AthleticsJ. du Plessis

RugbyJ. de Beer

Netbal / NetballS. Marais

Hokkie / HockeyV. Snyman

Krieket / CricketD. Slabbert

Landloop / Cross CountryJ. de Beer

Swem / SwimmingG. Janse van Vuuren

Golf / GholfS. de Beer

Athletics

Lanies Athletics take place during the first term of the year. Athletes are given training programs to adhere to during the December holiday so that they have already achieved a certain level of fitness when the athletics season starts.

Laerskool Malelane neem deel aan die Panorama Interlaer wat elke jaar deur ‘n ander skool aangebied word. Die Lanies het vir 13 opeenvolgende jare en ook weer in 2020 die Interlaer gewen.

Laerskool Numbi

Laerskool Burgersfort

Laerskool Sabie

Laerskool Malelane

Komatipoort Akademie

Steelport Akademie

Rugby

Rugby as sport, vorm ‘n belangrike opvoedingsmedium in die omvattende opvoeding van ons kinders. Laerskool Malelane poog om, spangees, sosiale interaksie, gesonde menseverhoudings en ‘n gesonde wen-verloor ingesteldheid te kweek by ons seuns.

Sports organizers and coaches are primarily responsible for the respective teams and players. By participating we try to develop a love for the sport and equip the boys with the necessary skills.

Rugbydrag:

Blou rugbybroek / Blue rugby shorts

Rugbytrui word voorsien / Rugby jersey supplied

Lanies Hempie / Lanies Shirt

Pumaki Rugby:

Pumaki rugby is baie gewild onder jong seuns by Laerskool Malelane. Ons beskik oor O/6-, O/7- en O/8-spanne. Die Pumaki rugby se doelwit is om ‘n bydrae te lewer in die ontwikkeling van jong seuns op ‘n fisiese, emosionele en sosiale vlak.

General:

We are looking for Dads who can help with the coaching at the Grade 1 & 2 teams. For any queries, please contact the Sports facilitator.

Danie Slabbert: +27 82 457 7448

We are looking forward to the coming rugby season and together as staff, parents and learners, we can make it a huge success.

Netbal

Netbal is ‘n groot passie by Laerskool Malelane. Ons dogters presteer elke jaar tydens die netbalseisoen. Afrigting- en skeidsregterkursusse word jaarliks deur ons netbalafrigters bygewoon om topgehalte afrigting te verseker.

Mini-netball:

Mini -Netball is one of our favourites among our girls from Grade R to Grade 3. Our girls are taught how to play in each position, developing their netball skills from an early age. The main objective is to develop a passion for the game.

Ons hoof fokus is om ‘n liefde vir die spel by alle speelsters te ontwikkel.

Netballiga:

Ons neem jaarliks deel aan die Mpumalanga liga. Ons stuur ook dogters om proewe vir die Mpumalanga-spanne te gaan speel. Sommige afrigters tree ook dan op as keurders en/of skeidsregters.

Oefentye en program:

o/6 – o/9: Dinsdae, Woensdae en Donderdae van 13:00 tot 14:00

o/10 – o/13: Dinsdae, Woensdae en Donderdae van 14:00 tot 15:00

Alle bogenoemde tye is onderhewig aan verandering.

Netbaldrag:

Lanies rompie

Lanies sporttoppie (dieselfde as wat vir ateletiek gebruik word)

Lanies sokkies (wit met navy blou en ligblou strepe)

Tekkies

Die netbaldrag kan bestel word by CK@Lanies, of by die klerewinkel op die skool se perseel aangekoop word.

Hockey

Vanaf middel Junie skakel ons oor na Hokkie en begin ons in die middae oefen daarvoor. Die wedstryde word egter alles in die 3de Kwartaal gespeel.

Hokkiedrag:

Die hokkiespelers dra dieselfde klere as die netbalspelers.

Lanies netbalrompie

Lanies sporthempie vir seuns of dogters

Lang kouse

Die Eerste Span Seuns en Eerste Span Dogters sal ‘n spesiale stel klere ontvang vir gebruik vir wedstryde. Hierdie klere is die eiendom van die skool en moet vervang word teen die ouers se rekening indien daar skade of verlies is.

Hokkieklere kan by die CK@lanies winkel gekoop word.

Cricket

Krieketorganiseerder: Danie Slabbert

013 – 7900309

lmadjunk@lantic.net

Boodskap van die krieketorganiseerder:

At Laerskool Malelane we believe that cricket is not a game, it is a test of life.

By Laerskool Malelane word spelers ‘n liefde vir die spel aangeleer, ontwikkeling vind plaas en elkeen ontvang die nodige blootstelling.

We have excellent cricket facilities and well–qualified cricket coaches.

Lanies Krieketspanne / Teams:

Liga / League

0/11

1ste Span

Vriendskaplik / Friendly

Gr.A

Gr.1

Gr.2

0/9

Kleredrag / Clothing:

0/11 & 1ste Span speel met wit krieket langbroeke en ‘n kriekethemp wat deur die skool voorsien word, met krieket skoolkeps.

Gr.A – 0/9 Spanne speel met wit kortbroeke en wit langkouse en ‘n kriekethemp wat deur die skool voorsien word, met krieket skoolkeps.

 

Provinsiale spanne / Provincial teams:

Players have the opportunity to participate in the Ehlanzeni regional trials and the Mpumalanga trials.

Swimming

Lanies Swem vind plaas in die 1ste en die 4de kwartaal. Ons spog met ‘n aktiewe swemspan wat elke jaar deelneem aan verskeie gala’s.

During the 1st term swimming trials are held. Top Schools Gala and friendly galas are held during the 4th term.

‘n Waterveiligheidsprogram word aangebied vir die Gr A en R maats op Dinsdae, Woensdae en Donderdae gedurende die 4e kwartaal.

Our swimmers participated in the Top Schools Gala at Curro Nelspruit on the 6th November 2021.

Results:

Laerskool Nelspruit 1119.5

Curro Nelspruit 899

Independent 819

Laerskool Malelane 603

White River Primary 573.5

Laerskool Bergland 527

Middelburg Primary 315

Riverview Prep School 1504

Women – Team Rankings             Malelane 4th

Men  – Team Rankings             Malelane 5th

Our swimmers did exceptionally well with 15 Gold, 7 Silver and 9 Bronze.

Henning Radley also broke three records and won Senior Victor Ludorum for the day. Minette Swarts won the Senior Victrix Ludorum for the day.

Cross Country

Cross Country starts during the second term and continues throughout the third term. The athletes train on their own, but are transported to cross country events by the school. The dates for events will be announced as we receive them.

Gear:

You must own good quality running shoes. Shoes are compulsory.

For competitions we use our school athletic outfits.

bottom of page